DA en ANC takel mekaar oor Taiwan

Die DA en ANC het mekaar oor en weer beskuldig nadat die ANC het ‘n oproep gedoen het om beslaglegging op amptelike en diplomatieke paspoorte van DA amptenare wat doelbewus Suid-Afrika se buitelandse beleid ondermyn.

Die regerende party het die … Lees verder

Munisipale bestuurders verdien meer as Zuma

Tshwane-metro se munisipale bestuurder Jason Ngobeni is Suid-Afrika se hoogsbetaalde staatsamptenaar met sy R3 miljoen jaarlikse salarispakket.

Hy verdien verdien meer as die president, adjunkpresident en kabinetsministers.

Die munisipale bestuurder van platsak Gauteng se plaaslike munisipaliteit Emfuleni, Yunus Chamda (middel, … Lees verder

Plakkershuise van buitelanders in Tshwane, Kaapstad brand

Die Tshwane Metro sê hulle weet nie wie verantwoordelik is vir die brand in die Plastic View-plakkerskamp nie.

Die meerderheid van Plastic View se inwoners is buitelanders en nie Suid-Afrikaanse burgers nie.

‘n Woordvoerder van die burgemeester, Blessing Manale sê … Lees verder

Politieke geweld verhewig na Sanco-leier se moord

Politieke binnegevegte is vermoedelik die oorsaak vir die moord op ‘n leier van die burgerregte-organisasie, Sanco in Madibeng naby Brits in Noordwes.

‘n ANC-sameroeper in die streek, Lawrence Maluleka sê Thabo Moroa is deur vier aanvallers by sy huis in … Lees verder

Kerkgangers vertrap mekaar in Pretoria

‘n Kerkdiens in Pretoria het in chaos geëindig toe byna 40 swart kerkgangers vertrap is tydens ‘n stormloop.

Die veertig is Sondagoggend beseer by die Tshwane Events Centre toe ‘n skare vorentoe gebeur het om toegang tot die perseel te … Lees verder

Tshwane ignoreer omgedolwe oprit

‘n Montanapark-inwoner van Pretoria is warm onder die kraag na die plaveisel van haar oprit deur die Tshwane-metro in Desember opgegrawe is om ‘n gebarste waterpyp te herstel net so gelaat het.

Volgens Charmaine van der Walt is die plaveisel … Lees verder

‘Grondgryp in Pretoria is wettig’

Die EFF het Woensdag aan Sapa gesê daar is niks onwettig aan die grondgryp by Nellmapius, oos van Pretoria, nie.

“Daar is niks fout daarmee nie. Indien die regering sloer om grond aan mense toe te ken, moet hulle dit … Lees verder

Oogetuie vertel hoe metropolisie wit mans mishandel

‘n Ooggetuie van die inhegtenisneming van twee wit mans Saterdag by Zitapark in Garsfontein, Pretoria, tydens een van die mans se dogter se verjaarsdagpartytjie, sê sy sal nooit vergeet hoe dié tienjarige meisietjie histeries vir haar pa geskreeu het nie.… Lees verder

Tshwane krabbel terug oor Afrikaanse name

Die Tshwane-metroraad het teruggekrabbel oor die besluit om die Pretoriase stadsaal te hernoem en gesê verskeie ander ikoniese geboue en terreine in en om die stad sal nuwe name kry, eers na uitgebreide “konsultasies” en oorweging van die Suid-Afrikaanse Pleknaamraad.… Lees verder

Straatsmouse in Pretoria met haelgewere uitmekaargejaag

Polisiebeamptes gewapen met haelgewere het ‘n skare straatsmouse in die Pretoria Woensdag uitmekaargejaag.

Tshwane-metropolisie en die SA Polisiediens het die betogers van Isivuno House, die munisipale hoofkantoor, verjaag met dreigemente van skerppuntaksie.

Winkels en banke is gesluit toe die … Lees verder

Ses vas na miljoene se bedrog in Tshwane

korrupsieNog inhegtenisnemings word verwag nadat ses munisipale werknemers van die Tshwanemunisipaliteit in Pretoria weens bedrog van miljoene rand in hegtenis geneem is.

Die ses munisipale werknemers van Marabastad sal na verwagting Vrydag in die hof verskyn, nadat hul vlootbestuurafdeling vir … Lees verder

Gratis kragmeters vir Pretoria

ptaligteDie Stad Tshwane het begin met  die installering van voorafbetaalde elektrisiteitsmeters in Pretoria.

Die nuwe voorafbetaalde meters vervang ou meters ingevolge ‘n projek wat ‘n veilige inkomstestroom sal verseker.

Groot kragverbruikers sal eerste aan die beurt kom waarna die projek … Lees verder

Pretoria: Dele nog sonder water

Die meeste gebiede in Pretoria, insluitende Sunnyside, Arcadia, Hatfield en nabygeleë voorstede ondervind sedert die naweek watertekorte.

Die Tshwane Metroraad sê dit is weens ‘n hoofpypleiding wat by die Bosmanstasie gebars het.

‘n Woordvoerder, Blessing Manale, sê kontrakteurs het sedert … Lees verder

‘Regses misbruik die howe’ – ANC

“Regse elemente” misbruik die ANC se sensitiwiteit vir die land se diversiteit, het die Gautengse sekretaris van die ANC, David Makhura gister gesê.

“Ons (die ANC) is geweldig sensitief vir die diversiteit van ons mense… ons dink hierdie sensitiwiteit word … Lees verder