DA juig oor sluipmoord op Verwoerd, blameer Afrikaners vir swart onderwysmislukkings

‘n DA-LP, die party wat die meeste Afrikaners ondersteun, het gister in die parlement gejuig oor Tsafendas se sluipmoord op Verwoerd. Gavin Davis, LP, het nie ver van die plek waar dr. Hendrik Verwoerd doodgesteek is nie, gesê: “In dié … Lees verder

6 September 1966 was ‘n dolk in die Afrikaner se hart

Die ideaal is sterker as die werklikheid
– Dr HF Verwoerd

Die moord deur die geldmagte op dr Verwoerd op 6 September 1966 deur middel van die “mal” Demetrio Tsafendas is in die afgelope 48 jaar slegs deur enkele Afrikanernasionaliste … Lees verder