Nobelpryswenners genees tropiese siektes

Die Nobelprys vir geneeskunde is vanjaar aan drie navorsers van Japan, China en Amerika toegeken.

Die drie het middels teen die parasitiese siektes malaria, olifantsiekte en rivierblindheid ontwikkel.

Die Nobel-komitee van die Karolinska-instituut in Swede het die pryswenners Dinsdag aangekondig.… Lees verder

Sierra Leone se enigste Ebola-dokter sterf

Die dokter aan die voorpunt van die stryd teen die Ebola-virus in Sierra Leone, is oorlede aan die siekte.

Net enkele dae nadat hy self die virus opgedoen het, is Sheik Umar Khan dood in die hospitaal waar hy opgeneem … Lees verder