Swart skare sak toe op vrag vol beeste

ʼn Vragmotor wat beeste vervoer het, het Dinsdagmiddag naby die Grasmere-tolplaza omgeslaan en verongeluk nadat daar glo klippe van ʼn brug af gegooi is.

Volgens die Nasionale Dierebeskermingsvereniging (DBV) het ʼn skare swartes op die beeste toegesak. Alhoewel baie van … Lees verder