Man van Noordwes weer voor oor kinderporno

‘n Noordwes man sal vandag weer in die Lichtenburg Landdroshof verskyn op aanklagte van die besit van kinderpornografie.

Bert Viljoen is een van ses mans wat in Augustus 2013 in vier provinsies in hegtenis geneem is. Dit nadat polisie ‘n … Lees verder

Bob Hewitt gaan ses jaar agter tralies deurbring

Die voormalige Grand Slam-tenniskampioen, Bob Hewitt (75), gaan ses jaar agter tralies deurbring vir seksuele misdade.

Die oud-tennisster is skuldig bevind aan verkragting en onsedelike aanranding wat hy dertig jaar gelede gepleeg het.

Op die eerste aanklag van verkragting is … Lees verder

Minister ontken dat hy Shaik-paroolaansoek ontvang het

Die Minister van Justisie en Korrektiewe Dienste, sê hy het nie persoonlik ‘n aansoek ontvang van die veroordeelde bedrieër Schabir Shaik om sy mediese parool te verander na gewone parool nie.

Die Ministerie het egter bevestig dat die aansoek is … Lees verder

Britse koerant suig Zuma-kritiek teen Oscar uit hul duim

Die Britse koerant, The Guardian, het dié week voorgegee dat hulle ‘n eksklusiewe onderhoud met president Jacob Zuma gevoer het, maar dit blyk ‘n versinsel te wees.

Die president het glo nie enige onderhoud toegestaan aan die koerant in verband … Lees verder

Vyf jaar vir Oscar Pistorius

Die paralimpiese atleet, Oscar Pistorius, is vir vyf jaar tronk toe gestuur.

Hy het Dinsdag sy vonnis gehoor nadat hy vroeër skuldig bevind is aan strafbare manslag na die skietdood van sy vriendin.

Regter Thokozile Mazipa het Pistorius tot vyf … Lees verder

‘Rassisme’: Franse vrou in absentia gevonnis tot 9 mde tronkstraf en R750 000 boete

Die Franse munisipale kandidaat, Anne-Sophie Leclere, wat ‘n foto van die swart Franse minister van justisie Christiane Taubira tesame met dié van ‘n sjimpansee op haar Facebookblad geplaas het, is in Julie vanjaar tot 9 maande tronkstrof en € 50 … Lees verder

Swarte wat staatsgrond verkoop gevonnis

‘n Swartman wat op 94 aanklagtes van bedrog skuldig bevind is nadat hy staatsgrond verkoop het, is met vyf jaar tronkstraf gevonnis.

“Richard Zikhali kon 10 jaar tronkstraf gekry het vir sy misdaad, maar die landdros het in ag geneem … Lees verder

Senior bankbeampte sit agt jaar vir bedrog

standard‘n Senior beampte van Standard Bank is Maandag in die Bellville-handelshof tot agt jaar tronkstraf gevonnis.

Die 52-jarige Fowzia Davids is skuldig bevind op aanklagte van bedrog wat R1, 163 000 beloop en geldwassery.

Davids het ‘n goeie salaries verdien Lees verder