Nie Zim of SA weet hoeveel Zimbabwiërs in SA woon nie

Die groot aantal ongedokumenteerde Zimbabwiërs wat onwettig in Suid-Afrika vertoef, hou ‘n bedreiging in vir die veiligheid van Suid-Afrika, asook Zimbabwe se belange in die land, het ‘n diplomaat Dinsdag gewaarsku.

Zimbabwiese ambassadeur in Suid-Afrika, Isak Moyo het in ‘n … Lees verder

Turke laat gevangenes vry om plek te maak vir ideologiese vyande

Turkye het Woensdag nagenoeg 38 000 gevangenes ingevolge strafregtelike hervormings vrygelaat.

Turkse gevangenisse is onder kwaai druk sedert duisende mense ná verlede maand se mislukte staatsgreep aangekeer en aangehou is.

Die hervormings is Woensdag by wyse van twee dekrete aangekondig. … Lees verder

Plan om selfoonseine in tronke te versper

Planne deur die Departement van Justisie om selfoonversperrings in Suid-Afrikaanse tronke te installeer, is, na wat berig word, in ‘n gevorderde stadium.

Dit SABC berig dit sal gevangenes verhinder om selfone wat ingesmokkel word, in die gevangenis te gebruik.

Die … Lees verder

Mugabe laat 1 500 gevangenes vry, weens gebrek aan kos en water

Mugabe het amnestie aan 1 544 gevangenes verleen, meesal vroue en jongmense, asook mense met terminale siektes, het die permanente sekretaris in die ministerie van justisie, David Mangota, gesê.

"Die Zimbabwe-gevangenisdiens staar uitdagings in die gesig… sover dit die voorsiening

Lees verder