Die ANC loer onder ‘n klip uit oor Trompsburg se wit olifant

Die datum vir die amptelike opening van die multimiljoenrandse hospitaal in Trompsburg, wat al vir drie jaar stof vergaar, is steeds nie bekend nie.

Daar is vroeër verwag dat die datum bekend gemaak sou word ná ‘n vergadering van provinsiale … Lees verder

Wilgehof-onnie deur EFF gejag

Die Trompsburg Primêre skool se beheerliggaam en ouers volstaan daarby dat ‘n onderwyser wat by die Laerskool Wilgehof in Bloemfontein afgedank is nadat hy ‘n ou Suid-Afrikaanse landsvlag en foto’s van die EFF-leier, Julius Malema, langs bobbejane in sy klaskamer … Lees verder

Nuwe hospitaal ‘n wit olifant

Die splinternuwe R380 miljoen se Albert Nzula-hospitaal op Trompsburg is ‘n wit olifant sedert dit klaar gebou is, omdat die projek se rioolwerke nie reg beplan is nie.

Dit is deel van die Xhariep Distriksmunisipaliteit en moes in September geopen … Lees verder

Bestuurder in hof oor R1 miljoen gesteelde geld

Die bestuurder van ‘n bakkie wat verlede week in die besit van bykans R1-miljoen se beweerde gesteelde geld betrap is, is Dinsdag in die landdroshof op Trompsburg op R5 000 borgtog uitgelaat.

Vrystaatse polisiewoordvoerder, Ikobeng Hlubi, sê die 47-jarige Rollend … Lees verder