Sydney Gregan: Ons woon in ‘n marxisties-kommunistiese staat. Besef u dit?

Volgens oorlewering (onder meer uit Homerus se Ilias) het die inwoners van Troje gedink dat die Griekse houtperd in hulle midde die gode se seën op Troje beteken. Die waarheid was gans anders, dit het Troje se ondergang bewerk. … Lees verder