Noodsamesprekinge in Brussel oor Griekse reddingsplan

Noodsamesprekinge oor hervormings wat nodig is om Griekeland se ekonomiese reddingsplan te verleng, is Woensdag in Brussel gehou. Intussen het die nuwe regering in Athene geswoeg om genoeg kontant bymekaar te skraap om die res van die maand te kan … Lees verder

DRK, Lesotho bly SAOG-kopseer

‘n Buitengewone beraad van die sogenaamde dubbele troika van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG), met sowel die Demokratiese Republiek van Kongo (DRK) as Tanzanië teenwoordig, is verlede week in Pretoria gehou om die voortslepende krisisse in die twee lande te bespreek.… Lees verder