Duitse hoofstroommedia verdoesel grumoord op twee Duitse tieners

Drie Duitse tieners is voor ‘n aankomende trein ingestamp op die Nürenburgstasie. Twee van hulle is deur die trein omgery en is op slag dood. Die beweerde moordenaars is twee ouer tieners wat Moslem-migrante is.

Ten spyte van die feit … Lees verder

Swart gepeupel val trein aan in Oakland, VSA, maar media swyg

In die VSA het vyftig tot sestig jong swart mans en vroue ‘n BART-trein in Oakland, Kalifornië bestorm. Hulle het passasiers geslaan en beroof.

Die aanval het Saterdag omstreeks 21:30 plaasgevind. Dit het die Amerikaanse media ongeveer 36 uur geneem … Lees verder

Geen versteekte Nazi-trein gevind nie

Poolse geologie-deskundiges het Dinsdag gesê hulle kon geen teken vind op die plek waar ’n Nazi-trein glo gedurende die Tweede Wêreldoorlog versteek is nie.

Volgens plaaslike oorleweringe is dié trein vol goud in ’n geheime tonnel in die omgewing versteek … Lees verder

Vier ernstig beseer na treine by Oos-Londen bots

‘n Passasierstrein het naby Oos-Londen met ‘n goederetrein gebots.

‘n Woordvoerder van die passasier-spooragentskap, Nana Zenani, sê die Shosoloza-langafstand-passasierstrein het met ‘n goederetrein van Transnet gebots.

Amptenare is reeds na die toneel gestuur om die ongeluk te ondersoek. Luidens berigte … Lees verder