Volgens diverse mediabronne voorspel 2016 nie veel goeds nie. Russia Today se Max Keiser waarsku oor ‘n finansiële superseepbel wat gaan bars, Generaal André Blattmann van die Switserse weermag meen dat Europa op die randjie van ‘n burgeroorlog staan, die … Lees verder
Etiket: Trayvon Martin
Die Trayvon-Martin-geval: meer as net ras
Die afgelope week hou die uitspraak oor die Trayvon Martin-geval die Verenigde State besig. Oor die wêreldmedia word voortdurend benadruk hoe die “wit” half-Peruviaanse sekuriteitswag ‘n ongewapende swart tiener doodgeskiet het, en die media speel nou gevaarlik … Lees verder
‘n Misdaad om blank te wees
Op die aand van 26 Februarie, 2012, in die Amerikaanse deelstaat Florida, bemerk ‘n man van Peruviaanse herkoms, George Zimmerman, ‘n agterdogtige karakter wat in sy ommuurde woonbuurt rondsluip. Ten spyte van die reën, loop die verdagte rond en kyk … Lees verder
Zimmerman vrygespreek in opspraakwekkende Amerikaanse rassesaak
George Zimmerman is gister op alle klagtes vrygespraak nadat hy ‘n ongewapende swart tiener Trayvon Martin in Sanford, Florida, in Februarie vanjaar doodgeskiet het.
Indien hy skuldig bevind was, sou die 29-jarige vrywillige patrollielid van ‘n buurtwag, wat beweer dat … Lees verder