Leon Lemmer: Kulturele trauma en die Afrikanerdom

Trauma, die Griekse woord vir wond, beteken die verwonding van die mens se gees. Trauma is die gevolg van gebeurtenisse wat geestelike letsels gelaat het. Die HAT definieer trauma as: “Blywende geestelike steurnis veroorsaak deur hewige geestelike of emosionele spanning … Lees verder

Kovsies eis oor vals rasse-beskuldigings

Die Universiteit van die Vrystaat is bewus daarvan dat twee voormalige Kovsie-studente wat geskors is weens hul betrokkenheid by ‘n beweerde rassekwessie nou ‘n skadevergoedingseis teen die UV en sy rektor Jonathan Jansen gaan instel.

Die UV se Lacea Loader … Lees verder

Plaasaanval in Namibië skok

Sy pa is erg getraumatiseerd en wil nie oproepe of besoekers in die private kliniek op Gobabis, Namibië ontvang nie.

Só sê mnr. Marius van Moltke, die seun van die bejaarde egpaar, mnr. Ackerman (Acker) von Moltke en sy vrou, … Lees verder

Swart bediende wat wit baba aanrand kry borg

‘n Video waarin ‘n swart bediende ‘n baba van sewe maande afgeknou en aangerand het, is binne enkele dae reeds deur meer as 50,000 mense te siene gekry.

Annami Linde van Welkom het ‘n bediende op 1 Desember verlede jaar … Lees verder

Oogetuie vertel hoe metropolisie wit mans mishandel

‘n Ooggetuie van die inhegtenisneming van twee wit mans Saterdag by Zitapark in Garsfontein, Pretoria, tydens een van die mans se dogter se verjaarsdagpartytjie, sê sy sal nooit vergeet hoe dié tienjarige meisietjie histeries vir haar pa geskreeu het nie.… Lees verder