‘Staat besit net 14% van grond’

vallei’n Grondoudit deur die kantoor van die landmeter-generaal het vasgestel dat die staat alleen 14% van die grond in Suid-Afrika besit.

Volgens die landmeter-generaal, Mmuso Riba, is 79% van die land se grond in privaatbesit.

Opmetings in die Transkei is … Lees verder

Drie gesteelde koeie in ‘n Tazz

Die Toyota Tazz met die 3 koeie binneDie heimat van Nelson Mandela, die Oos-Kaap en Transkei, is nie net die swaks bestuurde provinsie in die land nie, maar ook die plek waar die vindingrykste skelmstreke uitgedink word.

Die 3 vasgemaakte koeie van agterDie polisiefoto’s hierby toon drie gesteelde koeie in ‘n Toyota … Lees verder

Zuma is ‘n geskenk aan Afrikaners

'Hoeveel minnaresse het u seuns nou weer, Hoogheid?'‘Enigeen wat in Londen ‘n “vuige hanswors” genoem word, kan nie heeltemal sleg wees nie,’ skryf L.I. Bertijn.

Bertijn het hom dié week verkneukel in Jacob Zuma se besoek aan Groot Brittanje. Die ou bleek nasie op hul nat eiland … Lees verder