Andries “Roof” Bezuidenhout skryf vandag op Netwerk24 dat swart nasionalisme dieselfde pad as Afrikanernasionalisme in Suid-Afrika gaan stap. Ek weet nie of dit net dom mense is en of dit deur Media24 voorgeskryf word nie, maar dié soort “analogiedenke” is … Lees verder
Etiket: Toyota
Toyota SA ook geraak deur lugsakfoute van sekere modelle
Toyota Suid-Afrika het bevestig dat meer as 500 voertuie geraak sal word deur ‘n wêreldwye onttrekking van sekere modelle wat deur die motorvervaardiger aangekondig is.
Die maatskappy sê voertuie wat teruggeroep sal word, sluit in 260 eenhede van die Lexus … Lees verder
Japan lamgelê deur twee aardbewings
Die twee aardbewings wat dele van die suide van Japan lamgelê het, se invloed word veel verder as die middelpunt van die rampgebied gevoel.
Alhoewel dit nie so erg was soos die verwoesting van die 2011-aardbewering en die tsunami nie, … Lees verder
Toyota swig voor Amerikaanse druk
Die Japanse motorreus, Toyota, het ingestem om R12 miljard se boete te betaal om ‘n strafregtelike geskil met die VSA op te los na veiligheidsprobleme tot die herroeping van miljoene voertuie gelei het.
Toyota sê hy neem volle verantwoordelikheid vir … Lees verder
Toyota met Kurt Darren se lugsakke het nie ontplooi
Die voorste lugsakke in die Toyota Fortuner waarin die sanger Kurt Darren en twee vriende in ‘n ongeluk oor die naweek betrokke was, het nie gedurende die botsing ontplooi nie, berig Beeld vandag.
Slegs die lugsak in die linker- voorste … Lees verder
Toyota onttrek nog modelle
Die motorvervaardiger Toyota het aangekondig dat hulle die nuwe Prius in Japan herroep weens probleme met die motor se remme.
Die maatskappy het aangedui dat hulle die ministerie van vervoer later op Dinsdag in kennis sal stel of dit die … Lees verder
Toyota verlaat F1
Toyota, die wêreld se grootste motorvervaardiger, het vandag aangekondig dat hulle nie langer aan formule een gaan deelneem nie. Hulle onttrek hulle van die sport weens finansiële druk en volgens Akio Toyoda, die president van Toyota, sal hulle ook nie … Lees verder