Voedoe in Benin kry politieke kleur

Die nasionale voedoe-vakansiedag in die Wes-Afrikaland, Benin het vanjaar ‘n politieke kleur gehad met beoefenaars van die tradisie wat gebid en offerhande vir vrede gebring het, het Reuters berig.

Honderde volgelinge van die tradisionele godsdiens het in die kusdorp Ouidah, … Lees verder

Dagklokreël in dele van Sierra Leone weens Ebola wat versprei

In reaksie op tekens dat Ebola in sommige dele van die land versprei, het die Sierra Leoniese president Ernest Bai Koroma net voor die naweek ‘n dagklokreël ingestel waarvolgens mense verbied word om tussen 6 vm en 6 nm uit … Lees verder

Amcu-lede se grusame dade verder in getuienis ontbloot

Regter Ian Farlam, voorsitter van die Farlam-kommissie, moes die verrigtinge in Centurion tydelik staak nadat familielede van twee veiligheidswagte wat by Marikana vermoor is, se foto’s vertoon is, ineengestort het.

Mnr. X het Maandag sy grusame getuienis voortgesit oor wat … Lees verder

Meneer X getuig oor mensvleis-ritueel by Marikana

’n Oudmynwerker, wat om veiligheidsredes slegs as Meneer X bekend staan, het Donderdag oor afskuwekkende moetierituele voor die Marikana-insident getuig.

Meneer X, ’n rotsboor-operateur, tree op as die polisie se sleutelgetuie waarin die gru-besonderhede oor mensvleis wat deur Amcu-lede vir … Lees verder

Nasionale hoof van okkulte-eenheid waarsku oor toename landwyd

Die nasionale hoof van die polisie okkulte-misdaadeenheid, kolonel Attie Lamprecht sê daar was die afgelope tyd landwyd ‘n toename in misdade wat met die okkulte verband hou.

Die toename in moetiemoorde het ook tot oproer in Motupa, Moleketla en Kubjana … Lees verder

‘Rotgevrete baba’ was glo moetiemoord

mutilottoDie sewe maande oue baba wat na bewering in Diepsloot deur rotte opgevreet is, was nie ‘n slagoffer van ‘n knaagdierplaag of verwaarlosing nie, maar heksery.

PRAAG het van die bure van die ouerpaar verneem dat die baba nie dood … Lees verder

Nederlandse toeris se liggaamsdele vir moetie verkoop

Beeld berig dat 'n deeltydse swart lyksbesorger, Ben Mongadi (35), ’n hand en bors aan ’n swart pastoor in Acornhoek verkoop het. Dit was die liggaamsdele van ’n Nederlandse toeris.

Die vrou is vier weke gelede in ’n ongeluk buite

Lees verder