Albert Schweitzer, die groot wit toordokter

Albert Schweitzer het die Nobelprys vir vrede vanweë sy liefdadigheidswerk in die Franse Kongo ontvang. Tegelyk is hy egter ook omstrede oor sekere opmerkings wat hy oor swartmense gemaak het. In Afrikaans is daar ‘n gewilde biografie oor hom deur … Lees verder

Moetiemoordplan teen premier gefnuik

‘n Swartvrou is Dinsdag in hegtenis geneem nadat sy ‘n toordokter genader het om die Noordwes-premier Supra Mahumapelo en die uitvoerende burgemeester van Mahikeng, Gosiame Seatlholo, te vermoor, het die Valke gesê.

“Die 42-jarige raadslid is in die vroeë oggendure … Lees verder

Malawiër offer sy penis aan hiëna na raad van toordokter

hyenaDie Times of Zambia berig dat ‘n Malawiër sy liggaamsdele geoffer het nadat ‘n tradisionele geneser oftewel toordokter gesê het dit sal hom help om ryk te word.

“Ek het bos toe gegaan waar ek beveel is om kaal te … Lees verder

Dodetal in Khutsong styg na boendoehowe

Klipgooiers
Klipgooiers

Die polisie is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag geplaas nadat oproer in Khutsong uitgebreek het. Inwoners steek polisievoertuie onder klippe en van die voertuie is beskadig.

Die situasie in die gebied is gespanne nadat lede van die gemeenskap lewendig verbrand … Lees verder

Liggaamsdelesaak uitgestel

Philemon Batulekile Baloyi, 48, het in die landdroshof op Acornhoek verskyn waar hy teregstaan op 'n klag van die besit en skending van 'n lyk, het kaptein Leonard Hlathi gesê.

Hy is op 20 Junie in hegtenis geneem nadat hy

Lees verder

Philemon Batulekile Baloyi, 48, het in die landdroshof op Acornhoek verskyn waar hy teregstaan op 'n klag van die besit en skending van 'n lyk, het kaptein Leonard Hlathi gesê.

Hy is op 20 Junie in hegtenis geneem nadat hy

Lees verder