Peter Murray: SA se probleme sal nooit opgelos word nie

Volgens ‘n opname wat onlangs deur die oudpolitikus Tony Leon gedoen is om te bepaal wat die Suid-Afrikaanse regering as prioriteite behoort te beskou, het 35% van die 1 000 ondervraagdes gesê dat werkskepping nommer een behoort te wees. Ongeveer Lees verder

Albert Nothnagel oor Afrikaners

deur Leon Lemmer

In Die Burger (3 deser, p 11) is ‘n brief van Albert Nothnagel van Mosselbaai gepubliseer, wat ek hier onder volledig aanhaal. Dit is moontlik dieselfde Albert Nothnagel wat ‘n parlementslid vir die Nasionale Party (1974-1989) was … Lees verder

Agang gaan glo korrupsie uitskakel

Die leier van Agang SA en voormalige amptenaar van die Wêreldbank, Mamphela Ramphele, sê haar party se visie is om die Grondwet te beskerm deur korrupsie uit te skakel.

Sy het deelgeneem aan ‘n bespreking saam met die voormalige leier … Lees verder