Vermeende oorlogsmisdadiger kelder glo SA-satelliet

Die DA gaan die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting inspan om die regering te kry om parlementêre verslae oor Suid-Afrika en Rusland se samewerking met ‘n satelliet vry te stel.

DA-LP David Maynier, wat probeer om inligting oor … Lees verder

Gaan hulle tenks stuur om ons te keer om ‘Die Stem’ te sing?

Die polemiek rondom die sing van “Die Stem” is besig om wyer uit te kring en intussen het die EFF ook te kenne gegee dat die dele van ons volkslied wat tans nog by rugbywedstryde gesing word, uit die amptelike … Lees verder

Naar, Pienaar, naar

‘n Wêreldwye veldtog om rassisme in sport te bekamp, is in Doha in Katar bekendgestel.

Die voormalige Springbokkaptein, Francois Pienaar, ondersteun die inisiatief

Global Watch sal glo invloedryke mense wêreldwyd gebruik om standpunt in te neem teen rassisme en diskriminasie … Lees verder

Bewerings ondersoek dat Britse weermag by Diana se dood betrokke was

Die Britse polisie ondersoek nuwe inligting oor die dood van prinses Diana, insluitend die bewering dat sy deur iemand in die Britse weermag vermoor is.

Scotland Yard het eergister gesê hulle gaan die geloofwaardigheid van die inligting na. Diana, haar … Lees verder

Blair laat terroris vry vir wapens, wys e-pos

‘n E-pos gestuur deur die destydse Britse ambassadeur na Tony Blair vanuit Tripoli gee besonderhede oor hoe ‘n gevangene-oordragooreenkoms onderteken sou word sodra Libië “sy belofte nakom” om Britse wapentuig aan te koop.

Die onthulling is ‘n yslike verleentheid vir … Lees verder