Waterbeperkings vir Noord-Durban

Watervlakke in damme wat die eThekwini munisipaliteit bedien, is op kritieke lae vlakke.

Die munisipale woordvoerder, Thabo Mofekeng het ‘n beroep op inwoners gedoen om water te spaar.

Die watervlak in die Hazelmere-dam het drasties afgeneem, wat dié stappe noodsaak. … Lees verder

Regstappe teen Indiër-kontrakteurs van Tongaat-gebou

tongaat3Die ondervoorsitter van Cosatu in KwaZulu-Natal, Beauty Zibula, het gevra dat regstappe teen die kontrakteurs van die winkelsentrum by Tongaat noord van Durban ingestel word.

Die Indiër-kontrakteurs se konstruksiewerk het inmekaargestort nadat werkers op die perseel aangedui het dat die … Lees verder

Tongaat: Gebou sonder goedkeuring stort ineen

tongaat2Paramedici van KZN EMS en privaatambulansdienste, personeel van die SAPD en die brandweer was op die toneel nadat konstruksie van ‘n winkelsentrum ineengestort het.

Pogings om mense wat moontlik steeds vermis word in die puin van die Tongaat-winkelsentrum, noord van … Lees verder