Leon Lemmer: Naspers: Perspektief op 100 jaar (Deel 1)

Nasionale Pers is in 1915 gestig. In 1998 is die naam na Naspers verander; nie net om die naam te verkort nie, maar blykbaar ook om die maatskappy duideliker van assosiasie met die Nasionale Party en apartheid te distansieer. ‘n … Lees verder

‘Ek het geleer om byvoeglike naamwoorde te vermy’

Ton Vosloo het uitgetree as nie-uitvoerende voorsitter van Naspers, het Nuus24 berig.

Vosloo, wat al sedert 1956 by die maatskappy betrokke is, sal deur Koos Bekker vervang word. Vosloo het 23 jaar as voorsitter gewerk.

“Naspers en sy vennote is … Lees verder

Ontmoet Media24

Chris McEvoy
Chris McEvoy

Deur Albert Brenner.

Welkom by Media24. Hieronder vind u uitsprake van twee van die bekendste joernaliste/skrywers van Media24, Lilliët Radlof (redaktrise van Women24 en feminis) en Chris McEvoy.

Media24 behoort aan Naspers . Naspers is die grootste media … Lees verder

Die kopdoek as bevrydingsimbool

skoppensboerdeur Skoppensboer

[followbutton username=’skoppensbo3r’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Die gemiddelde ousie het een, Winnie Mandela het een, Mamphela Ramphele het een, Piet Croucamp het een en omtrent die hele Naspers-direksie dra hulle ook. Nee, nie ‘n Louis Vuitton-handsak of Chinese namaaksel … Lees verder

Naspers, universiteite en Afrikaans

Die hoof van Naspers, Koos Bekker
Die hoof van Naspers, Koos Bekker

deur Leon Lemmer

Twee berigte oor nuwe universiteite het onlangs in Die Burger verskyn. Op 16 deser is berig dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) sy akademie in die Paarl met ingang 2014 in ‘n … Lees verder