Leon Lemmer: ‘n Karakterisering van Amerika en Suid-Afrika

Tom Kawczynski is ‘n Amerikaner van Pools-Russiese oorsprong wie se voorgeslagte hulle 150 jaar gelede in Amerika gevestig het. Hy was aan die begin van 2018 in Amerika landswyd in die nuus toe hy op 37-jarige ouerdom ná net ‘n … Lees verder