Suid-Afrika val uit die Wiskunde-skoolbus

Dit blyk dat die meeste skoolkinders in Suid-Afrika steeds nie die mas opkom wanneer dit kom by wiskunde en wetenskap nie.

Die organisasie vir ekonomiese samewerking en ontwikkeling sê in ‘n verslag dat 90% van leerlinge nie die basiese vaardighede … Lees verder

Rastoilet-herrie oorspoel Louis Trichardt

Die bewering dat toilette by ʼn sakeonderneming in Louis Trichardt, Limpopo op grond van ras toegewys word, is ongegrond het die eienaar van die gebou gesê.

“Nee dit is nie waar nie. Daar is nie so iets nie,” het Bennie … Lees verder

Geslagsneutrale toilette ontstel studente by UK

Die Universiteit van Kaapstad sal ablusiegeriewe inrig met die internasionale geslagsneutrale teken asook ‘n ander teken wat verklaar “die toilette is vir almal, ongeag van geslag, identiteit of uitdrukking”.

Dié stap is met ontsteltenis begroet by dames- en swart studente.… Lees verder