Rusland, China sê VN moet uit Burundi bly

Betogers in die hoofstad, Bujumbura,­ betoog steeds teen pres. Pierre Nkurunziza­ van Burundi se aankondiging om homself vir ’n derde termyn as staatshoof verkiesbaa­r te stel.

Die betogings duur voort ondanks die feit dat veiligheidsmagte­ versperrings afgebree­k het wat die … Lees verder

Franse woedend oor Rwanda se volksmoord-beskuldigings

Die Franse regering het woedend gereageer op beskuldigings deur die Rwandese president oor hul medepligtigheid aan die volkslagting in Rwanda.

Nie eers hul swart minister van Justisie kon die Rwandese oorhaal tot inskiklikheid nie.

Plegtighede met ‘n sterk anti-koloniale karakter … Lees verder

Franse generaal verdedig rol in volksmoord

Image
Gen. Lafourcade

Die Franse bevelvoerder van operasie Turquoise in Rwanda, generaal Jean-Claude Lafourcade, sê 15 jaar na die volksmoord aldaar, hulle het 'n goeie ding gedoen.

Die Franse word allerweë veroordeel dat hulle deels vir die volksmoord verantwoordelik was omdat

Lees verder