Noord-Korea sê die land het ’n kragtige waterstofbom met welslae getoets, het AP berig.
Hierdie uitdagende en verrassende stap, indien bevestig, sal ’n reusestap in Pjongjang se soeke na verbetering in sy steeds beperkte kern-arsenaal wees.
Die aankondiging is oor … Lees verder