Brief: Vandag is ek gatvol

Nie ‘n geïrriteerde soort gatvol nie. Nee, sommer ‘n soort ek-is-gereed-om-te-ontplof-gatvol. Ek is dik vir so baie dinge en situasies, in ons land en wêreldwyd.

Laat ek begin om te sê dat ek ‘n Boervrou is. Die bloed van my … Lees verder

Gewapende polisie ontplooi na mesaanval in Londense park een eis

‘n Mesaanval in Londen het ‘n vrou se dood veroorsaak en vyf ander mense is beseer.

Die aanvaller wat amok gemaak het in sentraal-Londen se Russell Square kon ‘n terreurmotief gehad het, sê ondersoekbeamptes nadat ‘n verdagte in hegtenis geneem … Lees verder

PRAAG stel binnekort nuwe veiligheidstoepassing vry

PRAAG wil ‘n oplossing bied vir die verswakkende veiligheidsituasie in Suid-Afrika met ‘n splinternuwe slimfoontoepassing.

Die polisie ontvang nasionaal nagenoeg 29 400 noodoproepe per dag by sy 22 beskikbare inbelsentrums. Dié oproepe is na die polisie se 10111-nommer om misdaad … Lees verder

Toeriste in Egipte deur veiligheidsmagte doodgeskiet

Die Egiptiese regering het om verskoning gevra nadat veiligheidsmagte Sondag “per ongeluk” 12 mense, insluitende twee Mexikaanse toeriste, doodgeskiet het.

Die Egiptiese ministerie van binnelandse sake sê ondersoek sal ingestel word oor hoekom die toeriste in die verbode gebied was.… Lees verder

Binnelandse Sake krabbel terug oor reisvereistes

Die Suid-Afrikaanse departement van binnelandse sake het teruggekrabbel oor omstrede reisvereistes vir kinders wat na en van Suid-Afrika reis.

Volgens die verklaring is die volledige geboortesertifikaat nie meer nodig wanneer albei ouers met geldige paspoorte en visums vir hulself en … Lees verder

Welkomse gesin ontsnap aanval in Tunis

Die plesierbootvaartmaatskappy MSC Cruises het bekendgemaak dat net een Suid-Afrikaner in die terreuraanval op ‘n museum in Tunisië beseer is, en dat rekenskap gegee kan word van al 78 Suid-Afrikaners aan boord.

Dit volg na ‘n verklaring deur die Tunisiese … Lees verder

Suid-Afrikaner onder slagoffers van Tunis-aanval

Tunisië se ministerie van binnelandse sake het Woensdagaand bevestig dat daar ‘n Suid-Afrikaner onder die 20 toeriste was wat gedood is toe gewapende mans die nasionale museum in Tunis aangeval het.

Daar was ook Suid-Afrikaners onder die gewondes, het gesê … Lees verder

Klaar met Afrika

Dit was hul tweede besoek aan Namibië, ’n wonderlike land wat hulle vertrou het. Maar nou is hulle klaar met Afrika. Hulle gaan ook hul vriende aanraai om weg te bly.

So het die egpaar Josef en Johanna Stapfler­ Vrydag … Lees verder

Aanvallers brand los op bus vol toeriste by Pelindaba

n4busDrie mans het buite Pretoria op die N4 by Pelindaba op ‘n bus vol toeriste losgebrand.

Die insittendes van ‘n wit Audi met die registrasienommer XYK841GP het eers op die bus geskiet, dit tot stilstand gedwing en daarna die passasiers … Lees verder

Natuurliefhebbers ontstoke dat olifantbul vankant gemaak is

elephantattackNatuurliefhebbers is ontstoke oor die Nasionale Krugerwildtuin se besluit om ‘n olifantbul vankant te maak nadat ‘n paartjie aangeval is in hulle voertuig.

Die aanval het by ‘n watergat by Pretoriuskop gebeur terwyl die twee die olifant afgeneem het. Die … Lees verder

Bali-bomplanters toon geen berou

Hulle sê die aanvalle op die twee nagklubs op Lees verder

Hulle sê die aanvalle op die twee nagklubs op Lees verder