Die onderwysdepartement het die mag om ‘n skool se toelatingsbeleid te bepaal, het die Grondwethof Donderdag bevind.
Dit het gedeeltelik die appèl van die onderwysdepartement gestand gedoen teen die uitspraak van die Appèlhof en bevind dat die onderwysdepartement in Gauteng … Lees verder