Moet net nie wit wees nie

Twee nuusbrokkies het die afgelope dae miskien die aandag van ‘n paar belangstellendes getrek. Ons laat vireers maar die afgryslike plaasmoorde daar wat ons daaglikse deel geword het.

Die eerste nuusitem handel oor Ruvé Van Rooyen. Ruvé Van Rooyen was … Lees verder

Onluste kan op kampusse uitbreek as eerstejaars weggewys word

Terrwyl ‘n rekordaantal matrieks einde 2013 met universiteitsvrystelling geslaag het, het universiteite egter nie plek vir die massas nuwe eerstejaars nie.

Die aantal matrieks met vrystelling om verder te studeer, het van 136 037 in 2012 tot 171 755 gestyg. … Lees verder

Universiteite moet volgestop word, s? Blade

Die huidige stelsel vir universiteitstoelating moet aangepas word omdat baie studente wat akademiese potensiaal het toegang tot ’n universiteitsopleiding ontsê word, het die minister van hoër onderwys gister gesê.
 
Dr. Blade Nzimande het gesê net 18% van matrikulante behaal … Lees verder