Vuil water ons voorland, waarsku TLU

dirtywaterDie President van TLU SA, mnr. Louis Meintjes waarsku dat die land afstuur op ‘n situasie dat die krane in die huise wel water sal lewer, maar dat daardie water totaal onbruikbaar sal wees.

“As die Staat homself as die … Lees verder

Plaasmoorde toring bo misdaadkoers uit

killboer2Dit is ‘n donkere dag vir ‘n land as sy Nasionale Kommissaris beweer dat misdaad onder beheer is as die moordsyfer styg tot 16 259 gevalle per jaar. Dit beteken dat byna 2 moorde per dag ekstra gepleeg word om … Lees verder

Regering stel plaaswerkers se werk in gevaar

landbouwerkTLU SA het die Minister van Landbou, Tina Joemat-Pettersen, versoek om haar uit te spreek oor haar kollega van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming se ideologiese proses om blanke grondeienaars van hulle regmatige eiendom te ontneem.

TLU SA se president, mnr. … Lees verder

Feite, asseblief!

TLU SA kan nie anders nie as om die Minister van Behuising, Tokyo Sexwale se stelling dat met die invoer van die huurarbeiderswet, boere “miljoene” arbeiders weggejaag het wat nou in plakkerskampe sit, te verwerp nie.

“Mnr. Sexwale maak hom … Lees verder