Wêreldbank weier om Hitachi-tender te ondersoek

Die Wêreldbank het Dinsdag verklaar dat daar geen verdere ondersoek sal wees na die omstrede­ Hitachi-tender nie.

Die Japannese maatskappy Hitachi Power Europe het glo geld aan Chancellor House betaal in ruil vir politieke invloed in die toekenning van staatskontrakte.… Lees verder

‘Tito Mboweni ag homself bokant die wet’

"Ons in Suid-Afrika is nie agter by die res van die wêreld as dit kom by korporatiewe bestuur en demokrasie nie. King Twee bepaal dat aandeelhouers behoorlik ingelig moet wees sodat hulle besluite by aandeelhouersvergaderings kan neem. Maar Mboweni ag

Lees verder