Bek-en-klouseer kom weens tekort aan entstowwe

entstofDie uitbreek van bek-en-klouseer vier jaar gelede het Suid-Afrika R4 miljard per jaar in verlore uitvoere gekos en was grootliks te danke aan die ineenstorting van die staat se vermoë om entstowwe te vervaardig.

Suid -Afrika het vir meer as … Lees verder

Joemat-Pettersson: Was dit dief of teef?

Tina Joemat-Pettersson
Tina Joemat-Pettersson

Die ANC-hoofsweep, Stone Sizani, het twee parlementslede se opmerkings teenoor Tina Joemat-Pettersson, minister van landbou, bosbou en visserye, veroordeel.

“Ons is in kennis gestel dat die ANC-LP Salamuddi Abram gister [Woensdag] in ‘n hewige debat die minister ‘n Lees verder

Skeefgetrekte rasionaal oor grond

Die aanslae op ons eiendomsreg met die klem op ons landbougrond neem in felheid toe met min. Tina Joemat-Pettersson aan die voorpunt. Uit die bloute word grondeienaars verras met ‘n nuwe slenter om 40% van ons eiendom aan die een … Lees verder