Het die Vryheidsfront nóg 20 jaar nodig om Afrikanerselfbeskikking te bereik?

roodt_dan_wikideur Dan Roodt

[followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Hou van Dan Roodt se Facebookblad

Ek wou eintlik vandag so ‘n bestekopname gedoen het van waar die Afrikanerbeweging tans staan. Oor die afgelope dertien tot veertien jaar het ons geskryf, betoog, … Lees verder

Landbouwette gaan hersien word

Veertien landbouwette van vóór 1994 en alle landbouwette wat na 1994 gepromulgeer is, gaan hersien word, het die minister van landbou gesê.

Tina Joemat-Petterson, minister van landbou, bosbou en visserye, was een van die sprekers by ‘n konferensie van Agri … Lees verder