Vier gevalle van ingewandskoors in Johannesburg

Die Gautengse departement van gesondheid het bevestig dat vier gevalle van ingewandskoors geïdentifiseer is in die Johannesburg-gebied.

Hillbrow, Yeoville, Edenvale, en Palm Springs is aangedui as voorstede waar die siekte voorgekom het.

Twee van hierdie gevalle is geïdentifiseer by die … Lees verder