Drigende vrae oor skoolkrag

Afriforum het Vrydag sy hofsaak om elektrisiteitsvoorsiening na ‘n stuk of  67 skole in Pretoria heringestel te kry, maklik gewen, maar ‘n hele spul vrae oor die kwessie bly onbeantwoord – en die moontlike antwoorde gee rede tot groot kommer.

Lees verder

Huntley is ‘n skelm Engelsman

Dis 'n fout! Dit kan sleg boemerang.

Die vent is 'n tipiese Engelsman wat hier padgegee het toe die dinge begin skeefloop, maar nie verblyfreg in Kanada kon verkry nie. Hy het toe met 'n groot storie gekom van hoe

Vlak van debat op Beeld en op Praag

Ek kyk na Beeld  en die hoofdebat gaan oor Habana 'n verraaier is of nie oor hy glo WP toe skuif. En al die foto's en feitlik al die berigte op die eerste drie bladsye gaan oor swartes.

Een raai na … Lees verder

Obama se ongewildheid

Volgens die jongste peiling van Rasmussen Polls keur slegs 47% van voornemende kiesers Obama se beleidsrigtings goed en 52% keur dit af. Die ommeswaai teen Obama het sowat ses weke gelede gekom – skaars ses maande na sy inhuldiging toe … Lees verder

Ou vlag by rugby

Enigeen wat Loftus toe gaan of selfs op TV na rugby kyk, aanvaar die nuwe bedeling van rassekwotas in rugby en ander sport en aanvaar en berus hom dus by die huidige politieke bedeling. Dan is daar nie plek vir

Ou Suurknol

Doer in die 60s het AM van Schoor, redakteur van Die Vaderland, soms na die destydse linkse dagblad, die Rand Daily Mail, verwys as "ou Sure van Mainstraat" (die straat waarin die RDM se kantore geleë was). Die werklike oorsprong … Lees verder

Tyd om kos op te gaar?

McCoach se Gold World is bekend vir hulle volgehoue advies die afgelope twee jaar en meer om in goud te belê – advies wat reeds oor en oor as reg bewys is en veral die afgelope weke in die kol

Sydney Gregan moet verban word

Ek wil sommer hier ernstig beswaar aanteken teen die plasing van 'n brief van Sydney Gregan van die Afrikaner Voksparty. As 'n "liberale demokraat" is ek sterk en driftig ten gunste van die vryheid van spraak en mening vir almal

Kongres van die Gepeupel?

Die redakteur van die Praag-nuusblad het in 'n uitgebreide repliek op my beswaar, my regstreeks daarvan beskuldig dat ek agter Naspers aanhol deur na die nuwe party as COPE te wil verwys. In die stempeiling op die Praag-nusblad is die

Obama-scenario’s

Net eers enkele stellings wat sekere afleidings dalk verduidelik:
Obama is ‘n goeie spreker, met ‘n veelheid van mooiklinkende frases, maar hy is ‘n tipiese Afrikaan: Baie bek en min binnegoed. "He can talk the talk, but he can’t walk … Lees verder

Anti-Maas-aksie was vryheid van spraak

Nie alleen voel hulle dat hulle mislei, bedrieg, belieg en verneuk was nie, maar hulle kan nêrens hul frustrasies en besware stel en aandag laat kry nie want feitlik al die media – met die uitsondering van Radio Pretoria en Lees verder

Coenie gee vinnig pad by die ATKV

Met die skrywe hiervan was daar nog nie berigte in die media wat ek gesien het oor Coenie se vertrek nie. Ek het dit Donderdag, 18 Oktober, op die ATKV se webwerf gesien in ’n mediaverklaring wat dieselfde dag vrygestel Lees verder