Brasilië ontvang sokkerles auf Deutsch

Die Duitse sokkerspan het gisteraand vir Brasilië, die gunstelinge, met 7-1 doele in die halfeindstryd van die wêreldsokkerbeker geklop. Dit is die grootste neerlaag wat Brasilië in 100 jaar in ‘n internasionale wedstryd gely het.

Omdat sokker, soos rugby, ook … Lees verder

Frankryk, Duitsland deur na kwarteindronde van wêreldbekersokker

Sowel Frankryk as Duitsland het gisteraand geseëvier in hul uitspeelwedstryde, onderskeidelik oor Nigerië en Algerië, en sal mekaar in die kwarteindronde van die wêreldsokkerbeker in Brasilië ontmoet.

Beide Europese spanne het egter gesukkel om die mas teen hul swakker opponente … Lees verder

Deutschland Jawohl, Uruguay Eisj

Thomas MullerGietende reën en ‘n sopnat veld in Port Elisabeth was waarskynlik die vernaamste rede hoekom Duitsland en Uruguay nie die tipiese vrye spel gelewer het wat tradisioneel in die uitspeelwedstryd uitgestal word om die wêreldbeker se derde en vierde plekke … Lees verder