Blouligbestuurder skuldig op alle aanklagte

bluelightDie bloulig-bestuurder, Joseph Semitjie, wat Thomas Ferreira omgery het nadat hy ‘n rooi verkeerslig verontagsaam het, is in die Krugersdorpse landdroshof aan die Wes-rand skuldig bevind op alle aanklagte teen hom.

Semitjie het Thomas in 2011 by ‘n kruising omgejaag … Lees verder

Blouligjaer hoor vandag sy straf

Die bloulig-bestuurder wat Thomas Ferreira in November 2011 ernstig beseer het, sal vandag in die Krugersdorpse landdroshof sy straf aanhoor.

Joseph Motsamai Semitjie het Ferreira van sy motorfiets gestamp in ‘n wilde jaagtog.

Hy staan tereg op aanklagte van roekelose … Lees verder

LUR gee bevel dat blou ligte aangeskakel word

mogaleHumphrey Mmemezi, destyds LUR vir plaaslike regering en behuising, het kort voor Thomas Ferreira se ongeluk beveel dat die blou ligte op sy motor aangeskakel moet word, het die Krugersdorpse landdroshof Donderdag gehoor.

Mmemezi het aanvanklik gelieg en gesê hy … Lees verder

Swart bestuurder wat Thomas Ferreira omry, weer voor

Die swart motorbestuurder van die Gautengse LUR vir behuising het weer verskyn in die Krugersdorpse landdroshof op aanklagte van roekelose of nalatige bestuur, en dat hy nie ‘n beseerde persoon gehelp het nie.

Die saak hou verband met ‘n ongeluk … Lees verder