Fopnuus? BBC reël fopdebatte vir Tory-leier

Die Britse regering het aangekondig dat premier Theresa May sal deelneem aan ‘n “lewendige” uitsending van ‘n TV-verkiesingsprogram, maar dit sal nie ‘n debat met die leier van die Arbeidersparty, Jeremy Corbyn, behels nie.

Daar sal niks spontaan wees aan … Lees verder

Farage waarsku Brexit word geblokkeer deur howe

Nigel Farage, die voormalige Ukip-leier, het gewaarsku daar sal ‘n opstand wees indien die Parlement deur die Britse hooggeregshof verplig word om die Brexit-referendum te keer.

Die tussentydse leier het sy woede teen die besluit van drie onverkose senior regters … Lees verder

Theresa May belowe Brexit vir Maart 2017

Brittanje se eerste minister, Theresa May, sê sy sal die proses vir Brittanje se uittrede uit die Europese Unie (EU) eers teen die einde van Maart 2017 begin.

Dit was die eerste keer dat sy die sluier gelig het oor … Lees verder

May moet ernstige Brexit-verdeeldheid besweer

Die Britse eerste minister, Theresa May, het Woensdag haar senior ministers vir hul eerste gesprekke sedert die somervakansie oor Brittanje se uittrede uit die Europese Unie (EU) ontbied.

Dit kom te midde van berigte oor ernstige verdeeldheid wat die pad … Lees verder

Hoe linkse politiek geweld in die hand werk

Hillary Clinton nadat sy Libië vernietig het.
Hillary Clinton nadat sy Libië vernietig het.

Die afgelope paar jaar het ons vanuit allerlei hoofstroommediabronne verneem oor dade van agressie wat gepleeg was deur uiteenlopende figure, van geloofsfanatici tot mense wat geestessiek is. Soos dit die gewetenloosheid van die … Lees verder

‘Groter as Churchill se taak’

Koningin Elizabeth II het die nuwe leier van die Konserwatiewe Party, Theresa May, ingeroep om ‘n nuwe regering saam te stel, het AFP berig.

Europese leiers het reeds gevra dat Brittanje vinnig moet optree om die skeiding van die EU … Lees verder

Theresa May knoei haar pad na premierspos oop

Die skielike onttrekking van Andrea Leadsom (foto hierbo) as kandidaat vir die leierskap van die Konserwatiewe Party in Brittanje, is deur die media moontlik gemaak wat haar opmerkings oor ma-wees in ‘n kwade lig gestel het.

Haar enigste teenstander, Theresa … Lees verder

Theresa May neem oor van Cameron

Die Britse eerste minister, David Cameron sal vandag sy laaste kabinetsvergadering hou voordat hy die leisels aan Theresa May (foto hierbo) oorhandig.

May is verkies tot leier van die Konserwatiewe party, nadat haar enigste teenstaander, Andrea Leadsom, aan die wedloop … Lees verder