Leon Lemmer: Vox Day oor ‘Social Justice Warriors’

Veral sedert die aanvang van die nuwe Suid-Afrika kom ‘n mens karakters by byeenkomste en in die massamedia teë wat presies weet wat reg en goed en wat verkeerd en sleg is. Hulle is verslaaf aan die ideologie van die … Lees verder