Polisie in Thabazimbi ontplooi na xenofobiese geweld

Die polisie op Thabazimbi in Limpopo is op hoë gereedheid nadat winkels van buitelanders die afgelope twee dae aangeval, geplunder en aan die brand gesteek is.

Polisiewoordvoerder Ronel Otto sê elf mense is gearresteer en sal aangekla word van openbare … Lees verder

Thabazimbi-babamoordenaar en ‘n eweknie op Levubu gevang

moordOor die naweek is dringende soektogte na twee swart geweldenaars deur die polisie geloods en albei is aangekeer. April Thabo Senkaka, 37, het sy 22-jarige vriendin en haar een jaar oue baba in Regorogile-uitbreiding, ‘n lokasie by Thabazimbi, lewendig in … Lees verder