Vrese dat Zika-virus seksueel kan versprei

Die WGO het vrese uitgespreek oor die moontlike seksuele oordrag van die Zika-virus in Texas.

Dit is die eerste bevestigde geval van mens-tot-mens-oordrag van die Zika-virus in die VSA wat Dinsdag aangemeld is.

Dr. Tom Frieden, direkteur van die Amerikaanse … Lees verder

ISIS aanvaar verantwoordelikheid vir Texas-aanval

Die Islamitiese staat het verantwoordelikheid vir die aanval in Garland, Texas, via sy Al Bayan radiostasie aanvaar.

Die Islamitiese staat (ISIS) het in ‘n verklaring Dinsdag beweer dat dit die eerste aanval van die terroriste-groep op Amerikaanse bodem was en … Lees verder

Twee mans by Moslemspotprent-uitstalling geskiet

Die polisie in Texas het twee gewapende mans by ‘n tentoonstelling naby Dallas doodgeskiet.

Die twee het glo by ‘n kunsuitstalling van spotprente oor die Profeet Mohammed opgedaag en ‘n veiligheidswag in die been geskiet, het Reuters berig.

Die wag … Lees verder

Amerikaanse ebola-pasiënt was met honderde in kontak

United Airlines het honderde passasiers wat in kontak was met ‘n Ebola-pasiënt gewaarsku.

Bekommerde ouers het hul kinders uit ‘n skool gehaal in Dallas nadat hulle agtergekom het vyf leerlinge het kontak met die pasiënt gehad.

Thomas Eric Duncan het … Lees verder