Leon Lemmer: Milo Yiannopoulos as ‘n problematiese regse verskynsel

Milo Yiannopoulos (gebore in 1984) se boek, Dangerous (Boca Raton, Florida: Dangerous Books, 2017, 288p; Amazon Kindle $11,39) sou aanvanklik, volgens ‘n aankondiging op Amazon se webwerf, op 14 Maart vrygestel word. Dit is eers op 4 Julie gedoen. Die … Lees verder

‘Terror bedreig regstellende aksie’

Die Swart Prokureursassosiasie (SPA) het hulle besorgdheid oor die nuutverkose KVP-president Terror Lekota se uitlating oor regstellende aksie uitgespreek en dit as 'n "bedreiging" bestempel.

Lekota het gister tydens die party se inlywingskongres gesê die KVP sal verbind bly tot Lees verder