Polisiebeampte vermoor, 2 ernstig beseer in Paryse Champs Elysees terreur-aanval

Een polisiebeampte is dood en twee is ernstig beseer tydens ‘n skietvoorval in die sentrum van Parys, het die Franse ministerie van binnelandse sake gesê. President Francois Hollande het gesê die skietery was van “terroriste aard” terwyl die Islamitiese staat … Lees verder

ISIS juig toe Nice-aanvaller bekend word

ISIS het intussen die terreuraanval in Nice, Frankryk, op Donderdag met blydskap gevier terwyl die Moslemverdagte se naam vrygestel is.

Die internasionale terreurgroep sê dit was weerwraak vir die dood van ‘n sogenaamde “minister van oorlog” wat vroeër vanjaar deur … Lees verder

Burkina Faso: Kroeg weer oop ná aanvalle

Die kroeg in Burkina Faso wat internasionale nuus gehaal het weens Moslemgeweld, is weer oop.

Twee weke ná jihadistiese aanvalle in die Taxi-Brousse-kroeg waarin 30 mense dood is, het die kroeg weer sy deure geopen met personeel wat weier om … Lees verder

VSA waarsku oor terreuraanval in SA

Die waarskuwing deur die Amerikaanse ambassade oor ‘n moontlike terreurbedreiging in Suid-Afrika, “word as ‘n rare veiligheidswaarskuwing in ‘n stabiele demokrasie bestempel”, het RSG berig.

Dit volg nadat die Amerikaanse ambassade in Pretoria*gister ‘n waarskuwing op sy webwerf gerig het … Lees verder

Vlieënier van Alpe-rampvlug ‘uitgesluit’

Een van die twee vlieëniers op die gedoemde vlug wat in die Alpe verongeluk het, was uitgesluit uit die kajuit voor die vliegtuig met 150 mense neergestort het, het ‘n bron na aan die ondersoek Donderdag aan AFP gesê.

Kajuitopnames … Lees verder

Derde insident by Pelindaba te midde van gespanne P5 + 1-kernsamesprekings

Slovo het planne van die hele kernaanleg gehad
Slovo het gedetaillerde planne van die hele kernaanleg by Koeberg gehad

‘n Onlangse insident by die kernverrykingsaanleg by Pelindaba, wes van Pretoria, waar radioaktiewe gas in die atmosfeer gelek het, het ’n potensiële bestralingsgevaar geskep vir honderde duisende mense in … Lees verder