Malema wil grond onteien

Grondeienaars wat bedrae tydens onteiening weier se grond behoort sonder betaling weggeneem te word, het die ANC-jeugliga se leier, Julius Malema, vandag gesê.

“Gewillige verkoper, gewillige koper werk nie, Swart Ekonomiese Bemagtiging werk nie,” het Malema aan die Mail & … Lees verder

Sweedse groep betoog oor Terre’Blanche-moord

Die Afrikanervolksparty se webblad berig dat die Sweedse Versetsbeweging op Saterdag 17 April ‘n optog na die Suid-Afrikaanse ambassade in Stockholm sal hou.

“Ons hou die ANC verantwoordelik vir die moord op mnr. Eugene Terre’Blanche, leier van die Afrikaner-Weerstandsbeweging (AWB), … Lees verder

Die Paastyd: Die kruis en vandag

Wanneer die Paastyd gedenk word, staan die kruis baie pertinent.

Of dit toeval is, en of die simboliek bedoel is, die vorm van die kruis bied aan die Christen ‘n waardevolle verwysingsraamwerk – ‘n langer vertikale “been” en ‘n korter … Lees verder

Wat is die rol van die Indiërs, en hoekom is die res so stil?

In die kern van alle vyandigheid tussen vreemdelinge lê onverskilligheid. – Søren Kierkegaard.

Julius Malema en sy ANC beskermhere plaas ons voor ’n interessante dilemma: Aan die een kant is hy besig om sy mede-Afrikane aan te hits om blankes … Lees verder