Spanning in Midde-Ooste laai op

Spanning tussen Saoedi-Arabië en Iran het in ’n volstoom diplomatieke krisis ontaard met verskeie van Riaad se Arabiese Soenni-bondgenote, Bahrein en Soedan wat nou ook diplomatieke betrekkinge met Teheran verbreek het.

Die Verenigde Arabiese Emirate het betrek­kinge met Iran afgeskaal.… Lees verder

Duisende vlug na SAR-hoofstad se lughawe-aanloopbane

africawarsDie Sentraal-Afrika president moes Woensdag krygshere van sy voormalige rebellie dreig om hul gebiede in die hoofstad Bangui te ontruim om weerspannige gewapende groepe te onderdruk .

In een van die grootste pogings nog om orde te herstel na Maart Lees verder