SASSA-wiele wil afkom en minister kruip weg

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa sê die regering sal nie toelaat dat die wiele afkom met ‘n krisis is Sassa se maatskaplike toelaes nie.

Ramaphosa het vrae beantwoord in die Nasionale Vergadering in ‘n poging om vure dood te slaan nadat die … Lees verder

Wêreldbank weier om Hitachi-tender te ondersoek

Die Wêreldbank het Dinsdag verklaar dat daar geen verdere ondersoek sal wees na die omstrede­ Hitachi-tender nie.

Die Japannese maatskappy Hitachi Power Europe het glo geld aan Chancellor House betaal in ruil vir politieke invloed in die toekenning van staatskontrakte.… Lees verder

Westinghouse woedend oor Franse kontrak

Die wêreld se grootste vervaardiger van kernbrandstof, Westinghouse gaan appelleer teen ‘n hofbeslissing wat weier om die tenderproses ter waarde van meer as R4 miljard met Eskom, weer oop te stel.

Die Franse maatskappy, Areva het die kontrak gekry om … Lees verder