Die Zimbabwiese pastoor Evan Mawarire, wat ’n tuisbly-protes teen die regering georganiseer het, het Dinsdag op sy Twitter-blad, Mawarire’s #ThisFlag, aangekondig die polisie het hom aangekla van aanhitsing tot geweld.
Hy word ingevolge artikel 35 van die wet ook vir … Lees verder