Valskerm- en sweeftuigongelukke laat een beseer, een dood

‘n Middeljarige vrou is die naweek na ‘n plaaslike hospitaal in Bloemfontein geneem nadat sy ernstige frakture opgedoen het in ‘n valskermongeluk by die Tempe-lughawe buite die stad.

Riana Burger het Saterdagoggend ’n tandemsprong uitgevoer. Alles het normaal verloop, maar … Lees verder

Vrou herhaaldelik verkrag by weermagbasis

‘n Soldaat van die Tempe-weermagbasis in Bloemfontein sal na verwagting eerskomende Maandag in die plaaslike landdroshof om borgtog aansoek doen nadat hy glo ‘n jong meisie die afgelope naweek herhaaldelik verkrag het.

Die soldaat was vermoedelik swart.

Polisiewoordvoerder, Chaka Marope, … Lees verder