20 beseer, winkelsentrum beskadig toe tornado Tembisa tref (met video)

Volgens die jongste syfers is 20 mense beseer toe ‘n tornado die swart lokasie Tembisa, noordoos van Johannesburg, getref het (sien foto’s en video hier onder). Die Oos-Randse metro, Ekurhuleni, het ‘n hele noodoperasie aangekondig en daar gaan aan minstens … Lees verder

Kliniek, elf motors, biblioteek gebrand in oproer

Oproerige swart inwoners van Tembisa aan die Oos-Rand het Dinsdagaand ‘n kliniek aan die brand gesteek en winkels geplunder in die Winnie Mandela-afdeling.

‘n Polisiewoordvoerder, Kay Makhubele sê elf motors is ook aan die brand gesteek, en ‘n biblioteek langs … Lees verder

Oproeriges op Oos-Rand met rubberkoeëls uiteengejaag

Oproer by Rabie Ridge in Tembisa aan die Oos-Rand, het die polisie genoop om met rubberkoeëls op oproeriges te skiet.

Die polisie monitor steeds die gespanne situasie nadat inwoners amok gemaak het oor ‘n behuisingstekort.

“Die polisie het vanoggend rubberkoeëls … Lees verder

Malema spreek 60 000 Rooihemde toe

Die Economic Freedom Fighters (EFF) het tot nog toe die grootste byeenkoms van die huidige verkiesingsveldtog gehou toe hul leier, Julius Malema, ‘n volgepakte Mehlareng-stadion in Tembisa, oos van Johannesburg, toegespreek het.

Die geleentheid was die bekendstelling van die EFF … Lees verder