Gratis Telkom-data aan studente wat wil studeer

Telkom het bevestig dat hulle gratis data beskikbaar gaan stel aan studente wat weens die voortslepende betogings nie toegang tot hul studiemateriaal kan kry nie.

Die maatskappy sê hy is daartoe verbind om onderwys in Suid-Afrika te steun, het RSG … Lees verder

Telkom-hoof kry R19 miljoen sonder ‘n dag se werk

Die voormalige finansiële hoof van Telkom het in 2013 nagenoeg R19 miljoen verdien sonder om ‘n dag te werk.

Telkom het gister sy geïntegreerde verslag vir die jaar tot einde Maart bekend gemaak. Volgens die verslag was Jacques Schindehütte se … Lees verder

Optiese kabels slaan aan die brand

Optiese veselkabels wat op die Telkom-perseel in Capital Park geberg word, het dié week weens ’n grasbrand ook aan die brand geslaan.

Swart wolke het swaar oor die Telkom-gebou in Capital Park gehang nadat optiese veselkabels aan die brand geslaan … Lees verder

Poskantoorstaking: Regering moet ingryp

Die kommunikasiewerkersvakbond, die CWU het ‘n beroep op die regering gedoen om in te gryp by die Poskantoorstaking. Die vakbond se adjunkpresident, Clyde Mervin sê die Poskantoor is in ‘n krisis, het RSG berig.

Hy het by die vakbond se … Lees verder

Telkom-mobiel ‘sal nooit ‘n wins wys nie’

“Telkom-mobiel sal nooit ‘n wins maak nie.” Só sê die portefeuljebestuurder Wayne McCurrie van Momentum Wealth. Hy meen ook dat Telkom nooit sy aandeel in Vodacom moes verkoop het nie.

McCurrie het ‘n rukkie gelede op Business Day TV gesê … Lees verder

Selfoonoproepe en data in SA te duur

Smartphone+Cellphone+phoneSoos ons elders berig het, gaan Okosa (die onafhanklike kommunikasie- en uitsaai-owerheid) binne die volgende ses maande nuwe regulasies ontwikkel en word selfoonmaatskappye intussen gedwing om goedkoper skakeltariewe te hef.

Die buitensporige winste wat mobiele operateurs in Suid-Afrika maak binne … Lees verder

Vodacom, MTN verloor aansoek oor verlaagde selfoontariewe

icasaDie uitsaaiowerheid kan van 1 April af verlaagde interkonneksie-tariewe afdwing.

Vodacom en MTN het hul saak teen Okosa verloor. Die twee selfoonreuse het vroeër ‘n dringende interdik verkry om die reguleerder te probeer verhinder om die nuwe, aansienlik laer tariewe … Lees verder

Telkombaas verdien R1-miljoen per maand

Volgens 'n pas vrygestelde jaarverslag, het Telkom se uitvoerende hoof, Reuben September, niks minder as R12 827 648 aan vergoeding vir die jaar tot op 31 Maart ontvang nie. Dit sluit 'n basiese vergoeding van R3 555 800, 'n prestasiebonus

Lees verder

Volgens 'n pas vrygestelde jaarverslag, het Telkom se uitvoerende hoof, Reuben September, niks minder as R12 827 648 aan vergoeding vir die jaar tot op 31 Maart ontvang nie. Dit sluit 'n basiese vergoeding van R3 555 800, 'n prestasiebonus

Lees verder