Swartman skiet twee wit joernaliste ‘oor kerkslagting’

Die swart man wat ‘n TV-joernalis en kameraman in Virginia doodgeskiet het, Vester Flanagan, is in ‘n hospitaal aan ‘n skietwond oorlede.

Flanagan, geklee is swart, het twee wit joernaliste, Alison Parker en Adam Ward tydens ‘n regstreekse televisie-onderhoud geskiet. … Lees verder

Martin Bosma val ANC-terreur in nuwe boek en op TV aan

Martin Bosma, die parlementslid van die Nederlandse Partij voor de Vryheid, het onlangs op die Nederlandse televisie oor sy nuwe boek, Minderheid in eigen land, gepraat en ‘n skerp aanval op Nederlandse steun vir ANC-terreur tydens die tagtigerjare geloods. … Lees verder