Aanval in Tel Aviv eis vier

Na Woensdagaand se dodelike aanval in Tel Aviv, het die Israeliese weermag Palestynse toegangspermitte na Israel opgeskort.

Die Israelse polisie het gesê twee gewapende mans was vir die klaarblyklike terreuraanval ­verantwoordelik.

Vier mense is ­Woensdagaand dood en talle gewond in … Lees verder

Tien lande skort vlugte na Israel op weens konflik-risiko

Die Israeliese weermag se verbete aanslag op die Palestynse het gelei tot ‘n massa-opskorting van internasionale vlugte na Tel Aviv.

Dinsdag het vyandelikhede in die Gasatrook verdiep en die onstabiele situasie het uitgebrei om die internasionale lughawe Ben Gurion.

As … Lees verder

Swartes betoog oor Israel se aanhouding van immigrante

israelswartDuisende swart immigrante het Sondag in Tel Aviv betoog teen ‘n nuwe aanhoudingswet wat toelaat dat immigrante na ‘n woestyntronk toe gestuur word.

Die betogings in Israel het gelei tot ‘n seldsame en sterk bewoorde verklaring van die VN se … Lees verder